Biologiese Wapenkonvensie

Die Biologiese Wapenkonvensie (BWK) (Engels: Convention on the prohibition of the development, production and stockpiling of bacteriological (biological) and toxin weapons and on their destruction - BWC), sluit 'n wêreldwye verbod op die ontwikkeling, produksie en voorraadbou van bakteriologiese (biologiese) en toksienwapens in. Die verdrag reguleer ook die vernietiging van hierdie wapens.[1] Die Konvensie is op 10 April 1972 gesluit en Suid-Afrika het dit in 1975 geratifiseer.

  1. UN.org Biologiese Wapenkonvensie.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search